|
|
|
English version available from June 2010. |
|
Inhoud van Kursus:
1. Hoe hou ek my kamera vas? 2. Algemene onderhoud van my kamera 3. Wat is n foto? 4. Hoe lyk dit binne my kamera? 5. Wat maak ek met al die knoppies? 6. Die Exposure Meter waar en wat? 7. Die Sluiterspoed kontrole. 8. Tel die sekondes af Opdrag 1 9. Vinnige goed vra vir vinnige aksies 10. Alles skud 11. Water speletjies Opdrag 2 12. Antisipasie wat op aarde is dit? 13. Pendulum en TV pret Opdrag 3 14. Hou doodstil 15. Teken met n lig Opdrag 4 16. Ek gaan nou my kamera skud 17. My hart is joune Opdrag 5 18. Neem die wind af 19. My eerste bewegende meesterstuk Opdrag 6 20. Spasie vir beweging 21. Die lang pad se storie Opdrag 7+8 22. Opsomming: Sluiterspoed 23. Apertuur 24. Alles is agterste voor om 25. Lense en hul dinge 26. Watter lens vir watter foto? 27. Wat is n F Stop dan nou eintlik? 28. Rek hom oop Opdrag 9 29. Diepte van veld (DOF) 30. Koppies in n ry Opdrag 10 31. Fokus my kind 32. Lesings in my oogstuk 33. Vind die balans Opdrag 11 34. Ene op ene af Opdrag 12 35. Nog te min lig wat nou? 36. ISO van niks to wit Opdrag 13 37. Hoe kies ek nou? 38. Sluiterspoed prioriteit Opdrag 14 39. Apertuur prioriteit Opdrag 15 40. Diepte van veld prioriteit Opdrag 16 41. Hoe meet ek lig? 42. Kolletjie op die regte plek 43. Skadu of lig ? Opdrag 17 44. Alles pas binne tien skakerings 45. Die rooi bril Opdrag 18 46. Kies jou sleutels 47. Skuif die sleutel Opdrag 19 48. Dele van n foto 49. Agtergrond Opdrag 20 50. Agtergrond sonder fokus punt Opdrag 21 51. Agtergrond vertel die hele storie Opdrag 22 52. Agtergrond oorheers my foto Opdrag 23 53. Kleur as fokus punt Opdrag 24 54. Kubisme Opdrag 25 55. Terug in tyd Opdrag 26 56. Die diere om my Opdrag 27 57. Hou jou lyf Paparazzi Opdrag 28 58. Soek na emosies Opdrag 29+30 59. Vind jou natuurlike oog Opdrag 31 60. Jou natuurlike oog en jou omgewing Opdrag 32+33 61. Verloor alle kl eur Opdrag 34+35
|
Studente se werk:
|
Waarom sukkel om 'n kursus in fotografie te volg net omdat jy nie naby of in 'n stad woon nie? Hier is die oplossing vir jou. Ons kursus leer jou stap vir stap om met jou SLR te werk, die kamera se funksies te ontdek en meer belangrik - te gebruik. Daar is 35 pret opdragte vir jou om te doen nadat jy die teorie oor die onderwerp voltooi het. Stuur jou fotos in na ons toe. So maak ons seker jy verstaan 100% wat bespreek is. Dan is daar jou aanlyn tutor wat jou fotos sal evalueer en jou met raad en daad sal bystaan sodat jy die beste uit jou kursus sal kry. Kyk wat sκ ander oor die kursus: Here's what others had to say. "Uiteindelik, 'n boek wat met my ook praat oor fotografie en beste van alles, wat ek verstaan." Linda van den Berg "Ek het lanklaas my brein bietjie moes rek. Dankie dit was fantasties!" Leon Brits "Die opdragte is soveel pret en dan lyk my huis ook stunning met al my nuwe kunswerke wat ek geskep het met my kamera." Esmarie Losper.
|
| Jy werk teen jou eie pas.
Kursus totale koste: R490 pos en verpakking binne SA ingesluit. |
Ons het reeds studente so vκr as Tokyo wat hierdie kursus volg met groot sukses. | Stuur asseblief vir my 'n bestelvorm |